Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Homoseksualiteit en die kerk

Homoseksualiteit en die kerk
 
2006-01-26


DIE direkteur van die Sentrum vir Kommunikasie van die NG Kerk in die Wes-Kaap), dr Ben du Toit, preek Sondag in die Strooidakgemeente in die Paarl oor homoseksualiteit.

By die oggenddiens om 09:30 preek hy oor homoseksualiteit en die NG Kerk se verstaan daarvan.

By die aandbyeenkoms om 19:00 lei hy ‘n inligtings- en besprekingsessie oor dieselfde aktuele onderwerp. Hierdie saak geniet steeds aandag binne die NG Kerk.

Belangstellendes is welkom en moet ‘n Bybel saambring.

Dr Du Toit is sameroeper van die Taakgroep vir Leer en Aktuele Sake van die Algemene Sinode wat die kerk moet bedien met standpunte oor sake van kerkleer en wat aktueel van belang is.

Hy verteenwoordig ook die NG Kerk by die Nasionale Parlement se wetskrywende proses.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za