Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skool vier eeufees

Skool vier eeufees
 
2006-02-02


DIE Laerskool St Alban痴 op Wellington vier vanjaar sy eeufees. Daar is reeds afgeskop met 地 feesdiens en Saterdag word 地 sportdag aangebied.

Ook in die pyplyn is 地 Valentynsdans op 17 Februarie, 地 karnaval op 11 Maart, 地 oudstudentedag op 15 April, 地 Passiespel op 9 April, 地 pretdag op 16 Junie 地 Ma-en dogter teeparty op 5 Augustus met dieselfde dag 地 braai vir pa en seun.

地 Debutantedans volg op 1 September, 地 sportbanket op 26 Oktober en Mnr en Mej St Albans word op 24 November gekroon.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za