Blommeklub vergader
2006-02-02
DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdagaand om 19:00 in die NG Kerksaal te Kotzestraat, Denneburg in die Paarl.
Moderne rangskikkings met skedes en loofblare sal gedemonstreer word. Nuwe lede is welkom (inskrywingsgeld is R45 per jaar).
Vir navrae, skakel Bessie van Zyl by 872-6824 (na ure) of Pieter Coetzee by 872-5171.
More
News
|