Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Beplan jou klerekas

Beplan jou klerekas
 
2006-02-02


DIE Wellington VLV begin hul jaar op ’n interessante noot.
Hermien Basson gaan haar nuwe boetiek, Sash, bekend stel met ’n praatjie oor klerekasbeplanning.

Dit is op Donderdag 9 Februarie om 09:30 in die Martha-saal op die dorp.
Navrae by Francina, 873-2929.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za