Teaterklub soek akteurs
2006-02-02
OUDISIES vir die toneelstuk ‘Diepe Grond’ van Reza de Wet word op Maandag 6 Februarie om 19:30 by die Ou Meulteater in die Paarl gehou.
Die Paarl teaterklub, in samewerking met Celeste Loriston (Loud Lemon Theatre Company) beplan ook kinderteater vir vanjaar.
Dit begin reeds op 11 en 25 Februarie om 11:00 met die gewilde storie van Rotsella, die nare heks wat die oumense se koekies wil steel.
Kaartjies is R15 (volwassenes R20) by die deur. Vir navrae, skakel Celeste by 083-807-4917.
More
News
|