Lyk in pad gevind
2006-02-02
NADAT die lyk van ’n man verlede week in die middel van die pad by Wemmershoek gevind is, het die polisie eers gedink dat hy omgery is.
By nadere ondersoek is daar vasgestel dat Jansen Solomons (31) van Wemmershoek saagmeule verskeie kere met ’n mes gesteek is, voordat hy tot by die pad geloop en ineengesak het. Kontak insp Jaco van der Bank by 876-8060.
More
News
|