Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ekspo vir hoërskole

Ekspo vir hoërskole
 
2006-02-02


SKRYF nou in vir die Afrikaans ekspo, ‘n skole-kompetisie wat jaarliks vir leerders en onderwysers landwyd uitdagings bied. Verlede jaar was daar meer as 220 skole en 12 000 leerders by die Ekspo betrokke.

Die finale sluitingsdatum vir die registrasie van skole is 17 Februarie.

Die Afrikaans Ekspo fokus veral op leerders se kreatiewe hantering van Afrikaans, ook by tweede- en derdetaalsprekers.

Kategorieë sluit in prosa (kortverhale, essays, drama) poësie, musiek en liriek, visuele voorstelling van gedigte, strokiesprente/fotoverhale, navorsingsprojekte, literêre vertaling, nuwe uitdrukkings en idiome en koerantplakboeke.

Vir navrae, kontak Tania van Rooyen by (012) 420-5831, faks na (012) 420-5832 of e-pos tania@afrikaansekspo.org.za.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za