DIE regering se begroting sal bespreek word by ‘n ontbytvergadering van die Paarlse Sakekamer Donderdag 16 Februarie by die Grande Roche Hotel om 07:00. Die spreker is Koos van Wyk van PriceWaterhouseCoopers. Bespreek voor 7 Februarie by Serene (tel 872-6528 of faks 872-9314 of epos marietjie@vd spuy.co.za).