Valentynsdans
2006-02-09
DIE Laerskool St Alban痴 op Wellington vier vanjaar sy eeufees. Daar is reeds afgeskop met 地 feesdiens en 地 sportdag.
Ook in die pyplyn is 地 Valentynsdans op 17 Februarie, 地 karnaval op 11 Maart, 地 oudstudentedag op 15 April, 地 Passiespel op 9 April, 地 pretdag op 16 Junie 地 Ma-en dogter teeparty op 5 Augustus met dieselfde dag 地 braai vir pa en seun.
地 Debutantedans volg op 1 September, 地 sportbanket op 26 Oktober.
More
News
|