Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Valentyn met 'n verskil

Valentyn met 'n verskil
 
2006-02-09


Oukraal in Noorder-Paarl hou ’n Valentynsaand met ’n verskil op Vrydag 17 Februarie.

Rooies sal die gaste vermaak en Chereé sal liedjies van haar nuwe CD, ‘Mamma’, sing.

Kaartjies teen R40 elk is beskikbaar by Hoenderkop.

Daar sal verversings beskikbaar wees, asook snoepmandjies vir die hongeriges.

Op 25 Februarie tree die gewilde Nic Stevens daar op.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za