Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boekplanne vir Groenheuwel

Boekplanne vir Groenheuwel
 
2006-02-09


Drakenstein Biblioteek het sommer groot planne vir die satelliet-biblioteek wat eersdaags in Groenheuwel/Fairyland gaan open.

Die gebou grens aan die Fairyland-begraafplaas en gaan opgegradeer word om hierdie noodsaaklike diens te lewer.

Vrywilligers wat belang stel in boeke en biblioteke, kan Denise Witbooi of Arlene Krieling skakel by 862-5127.

Hulle is ook op soek na skenkings van boeke en ander leesmateriaal.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za