Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Liefdesroete by HMS

Liefdesroete by HMS
 
2006-02-09


’n LIEFDESROETE word vanaand en môreaand aangebied deur Hoër Meisieskool Paarl, om kreatiewe en skeppende versieringsidees vir Valentynsdag te bied.

Ses wonings word vir die publiek oopgestel waar verskeie vertrekke vir dié spesiale geleentheid versier is.

By elke woning is daar tussen 19:00 en 21:30 eet- en drinkgoed.

Kaartjies teen R30 (kinders R10) is beskikbaar by die skool.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za