Hou rekening dop
2006-02-09
EK wil ’n waarskuwing rig aan besighede wie se telefoonnommers uitgelaat is uit die Boland/Weskus telefoongids.
Hou jou telefoonrekening van Desember dop, want ’n fooi van R105 word vir die gidsinskrywing gevra - al het hy nie verskyn nie!
En om die geld terug te probeer eis, is ’n hopelose saak.
Karin van der Spuy
More
News
|