Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie Munisipaliteit

Dankie Munisipaliteit
 
2006-02-09


AS Groenvlei inwoner wil ek net vir Drakenstein Munisipaliteit baie dankie sę vir die manier hoe hulle vir ons gehelp het met die krag op 7 en 8 Januarie.

Toe hulle teen die einde van die tweede dag nie die fout kon opspoor nie, het hulle 22:00 die aand vir ons krag aangelę vanaf die groot kragboks.

Vir elkeen van daardie mense wat bereid was om daardie tyd van die aand hulle gesinne te los om vir ons krag te gee, sonder enige klaery wil ons dankie sę.

Ons kon darem die volgende oggend koffie drink, in ons eie badkamers gesigte was en hare droogmaak. Julle is sterre.

Dankbaar



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za