DIE regering se begroting sal bespreek word by ‘n ontbyt- vergadering van die Paarlse Sakekamer Donderdag 16 Februa- rie by die Grande Roc- he Hotel om 07:00.
Die spreker is Koos van Wyk van Price- WaterhouseCoopers.
Bespreek by Serene tel 872-6528 of epos marietjie@vdspuy.co.za.