Tentveldtog
2006-02-16
DIE Frontline Evangelism, in samewerking met Charis Worship Centre, hou van 19 tot 26 Februarie ’n tentveldtog in Amstelhof (regoor die taxi-staanplek).
Die prediker is Reggie Hendricks en dienste is Sondae om 18:00 en weeksaande om 19:00. Vir navrae, skakel 862-9763.
More
News
|