Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hulp met depressie

Hulp met depressie
 
2006-02-16


DIE depressie- en angs-ondersteuningsgroep vergader weer Maandag om 19:00 by Paarl MediClinic.

Die groep is onder leiding van Christo Visser en Sonja Labuschagne en die publiek word genooi om te kom luister na ’n praatjie oor die hantering van depressie.

U hoef nie lid te wees nie en daar is geen koste aan verbonde nie. Navrae by Jean of Antoinette, 872-9146.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za