Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Valentynsdans

Valentynsdans
 
2006-02-16


DIE Bergrivier Hoërskool op Wellington bied Saterdag ’n Valentynsdans aan.

Die gaskunstenaar is Ezra (Idols 2002) en Merlin Balie is die seremoniemeester.

Kaartjies is beskikbaar teen R80 per persoon en sluit in ’n kaas & wyn, driegang-maaltyd en Unity Brass Band verskaf die musiek.

Elke gas sal ’n geskenkie ontvang en daar is ook hope ander pryse te wen. Een gelukkige paartjie staan die kans om heerlik bederf te word die daaropvolgende Saterdag.

Die prys sluit in ’n limousine-rit na ’n restaurant, ete vir twee, gevolg deur ’n fliek. Daarna sal hulle weer vervoer word na ’n plaaslike “Bed & Breakfast” waar hulle sal oornag.

Kontak die skool by 873-2301 vir navrae en/of kaartjies.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za