Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sangers gesoek

Sangers gesoek
 
2006-02-16


DIE jaar hou baie nuwe dinge in vir die jeug van Drakenstein.
Gustav Skippers van Goodstuff Productions is op soek na jeugdige talent om te ontwikkel.

Hy beoog om ’n paar CD’s vry te stel en wil die projek as ’n platform gebruik waar jongmense meer kan leer van die vermaaklikheidswęreld. Mense wat belang stel in die projek, kan Gustav kontak by 076-541-6657 of Lee-Ann by 073-824-9057.

Hulle beplan ook ’n show met Pam Andrews, beter bekend as Frankie van Backstage, vir 25 Februarie.

Diegene wat werkswinkels by die opkomende Cape Town International Jazz Festival in Maart wil bywoon, moet so gou as moontlik skakel.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za