Valentyn
2006-02-16
VALENTYN. Oukraal in Noorder-Paarl hou ’n Valentynsaand met ’n verskil môreaand. Rooies (links) sal die gaste vermaak en Chereé sal liedjies van haar nuwe CD, ‘Mamma’, sing. Kaartjies teen R40 elk is beskikbaar by Hoenderkop.
Daar sal verversings beskikbaar wees, asook snoepmandjies vir die hongeriges.
More
News
|