Nuwe noodnommer
2006-02-23
DIE brandweer wil graag die inwoners van Wellington daarop wysig dat ingeval van brand- en reddingsnoodgevalle, moet die brandweer in die Paarl geskakel word by 872-2323, en nié die ou Wellington nommer nie.
Vir na-uurse munisipale dienste, moet 872-2557 geskakel word, en nié die brandweer nie.
More
News
|