Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bevryde, sappige vroue breek weg

Bevryde, sappige vroue breek weg
 
2006-02-23


VIR alle “bevryde, sappige vroue” is daar eersdaags ’n saamkuier met ’n verskil.

Maandag 13 Maart om 18:30 trek lede en vriende saam met Elsabé Aldrich vir ’n tema-aand “Breek met die ‘boring’” in die Willowbridge Barnyard Teater in Tygerberg.

Elsabé vra, “Wat het vars oë, waagmoed en kreatiwiteit met vrouesappigheid te doen?”

Sy sal die aand die vraag self antwoord, saam met haar “stylghoeroe” Sylvia Gericke en Marion Holm, “skepper van selfherkenning en skaterlag”.

’n Ware “Babette’s feast” met ten minste sewe gange (wyn ingesluit) is ingesluit in die prys van R180 per persoon. ’n Kontantkroeg is ook beskikbaar.

Daar is ’n prys vir die oorspronklikste uitrusting, so kreatiwiteit word aangemoedig.

Daar is tafels met plek vir agt tot 12 vriendinne in die teater in die Willowbridge Lifestyle Sentrum langs die Tyger-Waterfront.

Bespreek by René Ras 976-9478.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za