Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skuif reg vir tuinbou

Skuif reg vir tuinbou
 
2006-02-23


PAARL Tuinbou het Donderdag 2 Maart om 09:30 ’n vrolike oggend by Coffee@ Vendôme, waarheen alle tuinbouvriende genooi word.

Tussen eetgoed kan gaste luister na Martie de Wet, tuinargitek en kunstenaar van Kaapstad.

Dié oggend is gratis. Daar is net plek vir 50 entoesiaste, en besprekings moet voor 28 Februarie gedoen word by Ilse Mouton (083-709-6408) of Hermien Verster (082-440-4001).

Indien dit nie moontlik is om hierdie geleentheid by te woon nie, kan mens steeds ’n nuusbrief ontvang.

Paarl Tuinbou wil die trotse tradisie voortsit wat tuinliefhebbers met die stigting van die vereniging in 1931 begin het, deur die aanplanting van die tuin by Meulwater op die Paarlberg.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za