Nic Stevens in die Paarl
2006-02-23
Die gewilde sanger Nic Stevens tree Vrydag 24 Februarie by die Oukraal Vermaaklikheid-sentrum in Noorder-Paarl op.
Toegang is R40.
Nic skryf nie net treffende liedjies nie, hy sing met ’n geesdrif wat aansteeklik is en hy begeester met sy charisma.
More
News
|