Karnaval by skool
2006-02-23
DIE Nieuwedrift Primêre Skool in Noorder-Paarl hou die naweek van 3 en 4 Maart ’n mini-karnaval by die skool.
Verrigtinge begin die Vrydag 18:00 en die Saterdagoggend 10:00 tot laataand.
Die mallemeule en ander ritte kos R6, terwyl toegang R10 is.
Om ’n stalletjies te huur, bel Sandra Williams by 872-4217.
More
News
|