Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jagtersaand

Jagtersaand
 
2006-03-02


DIE ATKV Wellington hou ’n jagtersaand op Woensdag 15 Maart in die Flappie Lochnersaal, Boland stadion.

Die gas vir die aand is renjaer Hannes Grobler. Hy sal oor die Dakar Rally gesels.

Kaartjies is R80. Daar is ’n kontantkroeg en ete (halwe braaihoender per man).

Kontak Daan (082-872-4958) of Albert (083-644-0434). Daar is lig beskikbaar, in geval van ’n kragonderbreking.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za