Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Op heterdaad betrap

Op heterdaad betrap
 
2006-03-02


TWEE diewe is op heterdaad betrap terwyl hulle by 地 huis in Noorder-Paarl ingebreek het.

地 Verbyganger het gesien dat die venster van 地 huis in Hoofstraat gebreek was, en terwyl hy onderweg was om die polisie te ontbied, het 地 polisievoertuig by hom verby gery.

Hy het hulle voorgekeer, waarna hulle die woning gaan ondersoek het.
Twee mans is binne die huis betrap met juweliersware, klere en 地 handwapen in hul besit.

Elroy Beukes (19) en Veldico Borrins (20) het in die hof verskyn op
aanklag van huisbraak.

Veldico word verbind met twee diefstalsake in Bellville.

In nog 地 voorval is vyf jeugdiges aangekeer in verband met 地 huisbraak in Nuwe Vleistraat, Suider-Paarl.

Die polisie is Saterdagmiddag in kennis gestel van 地 huisbraak waar onder andere twee fietse gesteel is.

Hulle het later die dag 地 seun gesien op 地 vermoedelik gesteelde fiets, en hy is agterna gesit.

Vier ander jeugdiges is op Firwood plaas in hegtenis geneem, waar nog gesteelde goedere gevind is. Twee van die seuns het probeer
vlug op die fietse, maar sonder sukses.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za