Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


HJS atlete is baas

HJS atlete is baas
 
2006-03-02


DIE jaarlikse driehoekige byeenkoms wat voorverlede week op Coetzenburg gehou is, is vanjaar deur Hoër Jongenskool Paarl gewen.

HJS se 532 punte was genoeg om die spanne van Paul Roos (tweede met 491 punte) en Boland Landbou (derde met 453 punte) se neuse in die stof te vryf.

Die byeenkoms het ’n totaal van 19 rekords opgelewer.

Die plaaslike atlete wie se prestasies onder die beste 20 van die byeenkoms getel het, was Lionel Abrahams (HJS s.14 vs 6,14m OR 5,82m), Jacobus du Plessis (HJS s.16 200m 22,80s), Keenan Watson (HJS s.19 100m 10,70s OR 18,80s), Curt Ruiters (HJS s.15 100m 11,40s), Athenkosi Mpulwano (HJS s.14 vs 5,51m), Callie Carsten (HLB s.15 100m 11,50s), Adam van Heerden (HJS s.15 dg 47,53m), André Pieters (HJS s.14 200m 24,40s) en Benjamin de Kock (HLB s.14 100m 11,70s).



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za