Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Smith kies hokkie

Smith kies hokkie
 
2006-03-02


DIE talentvolle atleet en hokkiespeler, Shirlynn Smith, het voorverlede week haar atletiekloopbaan op ’n hoë noot afgesluit tydens die Tradisionele Atletiekbyeenkoms op Daljosafat Stadion.

Smith, wat Boland in albei sporte al verteenwoordig het, gaan haar nou heeltemal toespits op haar hokkieloopbaan.

Tydens die byeenkoms het sy die 100m en 200m, gewen en was ook deel van New Orleans se seëvierende Sweedse en 4x100m aflosspanne.

Smith verskuif nou haar fokus na die komende nasionale hokkiekampioenskap. Sy is gekies as een van die beste agt o.18 hokkiespelers in die Wes-Kaap wat deur die nasionale vrouehokkie-afrigter, Jenny King, afgerig sal word.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za