Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ondersteuning vir diabete

Ondersteuning vir diabete
 
2006-03-02


DIE Dis-Chem Diabetes Ondersteuningsgroep en die Paarl MediClinic ondersteuningsgroep, het saamgesmelt as die Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep en sal ook by Diabetes Suid-Afrika affilieer.

Die redes vir die samesmelting was om koste en duplisering te verminder, sodat daar beter gebruik gemaak kan word van sprekers en onderwerpe.

Die volgende vergadering is op Woensdag 15 Maart om 19:30 by Paarl Medi-Clinic se vergadersaal.

Verteenwoordigers sal praat oor geskikte produkte vir die diabeet. Bywoning van vergaderings is gratis.

Enige diabeet en metgesel, belangstellendes, asook diabete van buurdorpe soos Franschhoek, Wellington, Klapmuts, Riebeek-Wes en Riebeek-Kasteel is welkom.

Navrae by Gerrit Malan, by tel 871-1389.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za