Blommekuns byeen
2006-03-02
DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag om 19:00 in die NG Drakenstein kerksaal, Denneburg. ’n Demonstrasie van tafelrangskikkings met glas en materiaal word gedoen.
Besoekers en nuwe lede is welkom, met inskrywingsgeld van R45 per jaar. Vir navrae, skakel Bessie van Zyl (872-6324) of Pieter Coetzee (872-5171).
More
News
|