Karoolus en Lente
2006-03-02
HULLE is elke oggend op Radio Kansel, nou kan u Karoolus en Lente in lewende lywe ontmoet, Sondagaand om 18:00 in die NGK Suider-Paarl.
Almal is welkom. Daar sal ook CD’s te koop wees. Navrae by ds Pieter Barnard of die kerkkantoor, 863-2700.
More
News
|