Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Breinlose fietsryers

Breinlose fietsryers
 
2006-03-02


ONS paaie is nie ideaal vir fietsryers nie, maar fietsryers moet ook darem hul koppe gebruik.

Sondag 12 Februarie, omstreeks 10:20, in Langenhoven Weg, tussen Denneburg en Klein Parys ry twee breinloses langs mekaar.

Toe ek teenaan hulle verbyry om nie die sperstreep oor te steek nie, wys sy die middelvinger vir my.

Fietsry is ‘n sportsoort en nie ‘n sosiale uitstappie nie. Gesels is definitief uit en fietsryers moet onder geen omstandighede langs mekaar ry en die verkeersvloei so belemmer nie. Kies roetes met min verkeer, breë ryvlakke en skouers.

Neem liewer deel aan georganiseerde fietstoere waar jou veiligheid in ‘n mate verseker is. En pasop vir daai middelvinger - dit kan padwoede ontlok.

Ordinary people



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za