Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


'Rotsella' opgevoer

'Rotsella' opgevoer
 
2006-03-09


DIE Paarl teaterklub, in samewerking met Celeste Loriston (Loud Lemon Theatre Company) bied nou op sekere Saterdae kinderteater in die Ou Meulteater aan.

Op Saterdag 11 Maart om 11:00 voer hulle die gewilde storie van Rotsella, die nare heks wat die oumense se koekies wil steel, op.

Kaartjies is R15 (volwassenes R20) by die deur.

Skole kan Susan Dos Santos (082-836-8924) of Celeste (083-708-4917) skakel vir blokbesprekings.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za