Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gospelsanger tree op

Gospelsanger tree op
 
2006-03-09


GOSPELSANGER Deon Maartens tree Sondag om 09:30 op by die Lig en Lewe Selkerk, Paarl, in die gemeente van pastoor Henry Young.

Deon sing liedjies soos ‘Houtkruis’, ‘Pie Jesu’, en ook soos op sy tweede album, ‘Gebed van Koos du Plessis’.

‘Ek sien ’n nuwe hemel kom’ (Ges 177), geniet groot aanhang onder die jeug. Dan sing Deon ook liedjies uit sy eie pen. ‘Mama Maria’ het reeds twaalfde plek op die top twintig by Radio KC geniet.

Kom geniet sy treffer, ‘Ekke Wil’, wat geskryf is op grond van persoonlike ondervinding. CD’s sal na afloop van die diens te koop aangebied word.

Almal is welkom. Toegang is gratis, maar daar sal ’n sagte offergawe opgeneem word.

Deon is ook die oggend om 12:00 op Radio KC te hoor, in gesprek met Wilma Brooks.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za