Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lukaspassie op Wellington

Lukaspassie op Wellington
 
2006-03-09


DIE volgende gewyde CD-program van die NG Kerkkoor van Wellington vind Sondag om 17:00 in die NG Kerk Wellington-Noord plaas.

Philip le Roux sal uittreksels speel en inligting verskaf oor Krysztof Penderecki se interessante werk, die Lukaspassie.

Die program duur ongeveer ’n uur en almal is welkom. Die toegang is gratis.

Vir meer besonderhede, skakel Etienne Smit by 873-3050 of 082-415-1642.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za