Sportraad gestig
2006-03-09
DIE stigtingsvergadering van die Drakenstein Sportraad vind Dinsdag om 19:30 plaas in die Huguenot-gemeenskapsaal, Paarl.
Mense wat dit wil bywoon, moet hul teenwoordigheid bevestig voor Maandag 12:00.
Skakel die ontwikkelingsforum by 862-2889 of Thomas du Plessis by 083-690-9274.
More
News
|