Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


NP oudstudente byeen

NP oudstudente byeen
 
2006-03-16


DIE Oudstudente-unie van Hoërskool Noorder-Paarl hou op Vrydag 24 Maart om 19:30 sy algemene jaarvergadering in die skoolsaal gevolg deur ’n bring-en-braai en karaoke.

’n Nuwe bestuur en jaarverteenwoordigers sal gekies word. Oudstudente se insette oor die program vir die res van die jaar sal waardeer word.

Die doel van die oudstudente-unie is om kameraderie onder oudstudente te bevorder en die skool te help om opvoedkundige en sportgeriewe uit te bou en te verbeter.

Vir navrae, skakel Albert Kulsen by 082-338-0320, Roland Bastian by 072-343-8851 of Basil Gabriels by 083-655-7694.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za