Kultuurerfenis bekyk
2006-03-16
DIE Paarlse Afrikaanse Skakelforum vergader Donderdag 23 Maart om 19:30 in die historium van die Afrikaanse Taalmuseum.
Die onderwerp is die bewaring en die bemarking van die kultuurerfenisse in die Paarl.
Elke spreker kry drie minute om sy/haar bewaringsveld bekend te stel. Navrae by 863-2326.
More
News
|