Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


La Motte Dansskool sprei vlerke

La Motte Dansskool sprei vlerke
 
2006-03-16


DIE La Motte Dansskool op Franschhoek, onder leiding van Hilda de Jager, bied nou ook klasse aan in Groendal, waar daar groot belangstelling is.

Onder die studente is Vivienne Jefthas en Ruth Morgan, wat nou onder hande geneem word deur baldans-kenners soos Jermaine van Zyl en Tony Abrahams.

Nuwe leerder is welkom. Klasse is Dinsdae en Donderdae om 19:00 en dit kos net R5 per les.

Die skool hou sy eerste fondsinsameling op 21 April, waar studente hul vaardighede gaan ten toon stel.

Die orkes is Interludes van Worcester en kaartjies is R30 elk.

Navrae by Ruth Morgan (082-972-0754), Hilda de Jager (876-2478) of Charmaine Jefthas (083-472-1903).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za