Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Heemkring byeen

Heemkring byeen
 
2006-03-16


DIE Drakenstein Heemkring vergader Dinsdagaand 28 Maart by De Oude Woning te Hoofstraat 214, om 19:00.

Historiese foto’s van ou rytuie en die Paarlse wafabrieke uit die Gribble-versameling sal vertoon word.

Foto’s uit hierdie versameling van 22 000 glasnegatiewe word tans op CD’s geplaas en ’n verskeidenheid is te koop by die Heemkring.

Vir navrae, skakel 872-9145.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za