Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Huur meentgrond

Huur meentgrond
 
2006-03-16


DIE Drakenstein stadsraad is van plan om gedeeltes van die Saron meentgrond en groentetuine aan bestaande inwoners en grondeienaars van Saron te verhuur.

Dit is ’n tydelike maatreël totdat die transformasieproses, ingevolge die Wet op Landelike Gebiede (Wet 9 van 1987), afgehandel is.

Aansoekvorms met volledige besonderhede is verkrygbaar by die Saron munisipale kantoor.

Aansoeke, in ’n verseëlde koevert gemerk “Saron Meentgrond”, moet by die munisipale kantoor op die dorp ingehandig word teen 10:00 op Donderdag 30 Maart, en sal om 10:15 dieselfde dag oopgemaak word.

Laat aansoeke sal nie oorweeg word nie. Navrae kan gerig word aan 807-4621.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za