Vergadering oor middedorp
2006-03-16
'n INLIGTINGSVERGADERING word Donderdag 23 Maart om 18:00 in die Huguenot gemeenskapsaal gehou om die publiek in te lig oor die beplande ontwikkelings in die Paarlse middedorp.
Die voorlegging geskied in Engels met die elektroniese gedeelte in Afrikaans.
Die projekbestuurder, Johan Pauw, het mense daarop gewys dat hierdie byeenkoms nie statutêr vereis word nie, maar slegs ter inligting is.
More
News
|