Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kiesers se teenstem

Kiesers se teenstem
 
2006-03-16


DIE 2006 plaaslike verkiesing is iets van die verlede, en een van die belangrikste kenmerke daarvan, was die groot wegblystem. In sommige wyke in Paarl-Oos was die wenstem eintlik die wegbly-stem.

Die enigste manier om die vlam van hoop rondom stemreg by mense aan te wakker, is eerlike dienslewering sonder korrupsie. Die wegblyers is vermoedelik deel van die protes.

Die stemmende kiesers het beslis gepraat. Gaan ons gehoor gee?

Raadslid Esther Kearns (FD)



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za