Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leer van met bye boer

Leer van met bye boer
 
2006-03-16


DIE Byeboerdery Winterskool word vanjaar aangebied gedurende April en Mei. Die meeste klasse word by die Elsenburg Landbou-instituut te Muldersvlei naby Stellenbosch aangebied.

Op 27 en 28 April word ope dae by die Houmoed Byeboerplaas in die Paardeberg gehou. Belangstellendes word op ’n toer geneem, met gepaardgaande inligtingsessies.

Die formele kursus strek oor vier dae (29 April, 6, 13 en 20 Mei).

Die kursus is oop vir almal en dek alle aspekte van byeboerdery - van ’n praktiese besoek aan ’n heuningkamer en bestuursaspekte, tot die fyner besonderhede van koninginteelt en bestuiwing.

Besprekings moet vooraf gedoen word.

Kursusgeld van R1500 is vooraf betaalbaar en sluit ligte etes en verversings in, asook alle kursusmateriaal.

Vir meer inligting, skakel Robert of Deborah Post by 971-1022.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za