Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hoeveel mense in Drakenstein?

Hoeveel mense in Drakenstein?
 
2005-04-07


DAAR woon altesame 200 000 mense binne die grense van Drakenstein, met 126 000 in die Paarl en 55 000 op Wellington.
Hierdie is maar enkele van die feite wat vervat is in die eerste jaarverslag van Drakenstein Munisipaliteit.

Kopieë is beskikbaar by alle munisipale kantore, behuisingskantore, biblioteke en HOP-kantore, die Safmarinesentrum in Wellington en die laerskool op Hermon.

Skriftelike kommentaar op die jaarverslag kan ingedien word by Geraldine Mettler by die Burgersentrum in die Paarl (Posbus 1 Paarl, 7622) tot 28 April om 15:00.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za