Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boland Landbou rugbydag

Boland Landbou rugbydag
 
2006-03-16


DIE Hoër Landbouskool Boland se jaarlikse Mutual & Federal Agri Rugbydag word Dinsdag in die Agter-Paarl gespeel.

Benewens die twee spanne wat die gasheerskool ingeskryf het, sal ses ander plaaslike skole (Hugenote, Boishaai, Paarl Gim, Klein Nederburg, New Orleans en Paulus Joubert) se spelers ook in aksie wees.

Wedstryde sal oudergewoonte ’n halfuur duur, met ’n beloning vir die span wat die aanskoulikste rugby speel. Die eerste wedstryde begin om 10:00.

Die wedstryd-program vir die plaaslike skole is (10:00) Gim t H/s Tygerberg, (10:30) Hugenote t De Kuilen, HJS t Hottentots-Holland, Boland Landbou 1 t Jan van Riebeeck, (11:00) Boland Landbou 2 t HTS Bellville, Paulus Joubert t Bredasdorp, New Orleans t Hermanus, Klein Nederburg t Montana, (11:30) Paar Gim t Worcester Gim, (12:00) HJS t Bredasdorp, Boland Landbou 1 t President, (13:30) Hugenote t Hottentots-Holland, (14:00) Paulus Joubert t Jan van Riebeeck, Boland Landbou 2 New Orleans, Klein Nederburg t Tygerberg Jnr RK, (14:30) Hugenote t HTS Bellville, (15:00) Klein Nederburg t Worcester Gim, Paulus Joubert t SACS, Boland Landbou 2 t Stellenbosch, (15:30) Paarl Gim t Paul Roos, (16:00) Boland Landbou 1 t HJS, New Orleans t De Villiers Graaff.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za