Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blommedag in Paarl

Blommedag in Paarl
 
2006-03-23


BAIE spesiale inkopies kan 6 Mei gedoen word by die Paarl Blommeklub se aanbieding “Die blom - lied en vrolikheid in die Hemelse supermark”.

Die program vir dié Saterdag voor Moedersdag sluit in die demonstrasie van rangskikkings wat die Hemelse supermark uitbeeld, deur Henriette Louw van Malmesbury.

Daar sal ook stalletjies met kralewerk, blompotte en interessante koopware wees in die Denneburg NG kerksaal van 15:00.

Kaartjies (R40) by Bessie van Zyl (872-6824) sluit verversings in.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za