Gemeenskapsprojek bekend gestel
2006-03-23
DIE Paarl Hope Centre hou Sondagmiddag om 16:00 in die Miqlat Sentrum in Plumbagostraat, Klein Nederburg (Ou Tiffany’s gebou), ’n bekendstelling van gemeenskapprojekte in Paarl-Oos en omgewing.
Sprekers is die nuutverkose burgemeester van Drakenstein Munisipaliteit, Charmaine Manuel asook speaker Pele Mgajo, pastoor Eben Mourries van die Breakthru Restoration Community Church en Hester Veldsman, hoof-uitvoerende beampte van Miqlat.
More
News
|