Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiekinstrumente gesoek

Musiekinstrumente gesoek
 
2006-03-23


DIE gemeente Huis van Geregtigheid van SA in die Paarl doen ’n beroep op lesers wat oortollige musiekinstrumente het, om dit aan hulle te skenk.

Die instrumente sal gebruik in hulle dienswerk. Navrae by pastoor JJ Matthee, 072-361-6579.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za